Breinsuiker ft. Claire Phillips

Vers 1

Ooee gorgeous, waar sal ek begin?

Settle in ‘n mood

Laat ek jou bedaar met lekker blues chords

Op die guitar met ‘n Spanish move

En pour my thoughts op die pentatonic skaal wat ge-“loop” word

Gooi jou skouers op gemak 

Djy is te oulik,

Wonderlik, move soes djy voel 

Byt jou onderlip

Ek hou dik en observe wat djy ondervind

En tokkel dit met my kop chocolates

Hier is nog ‘n stuk 

Ek druk ‘it stout 

Binneboud, dik gesout 

Limits word min soes ons klim

Dit grip en ‘it klou

My verse sit ek in jou mik

Simmer down,

Sections word gelig op relax mode

Ons chill vanaand

Los die stres af

Poenas, skop jou skoene yt

Voel verlig soos ek die tension yt jou voete vrywe

Toegegooi van ‘ie pleasure,

Daai is die move

Babes, glo my: die‘s net die wegtrek 

Laat ek proe…. 

Chorus

Breinsuiker,

Niemand het ‘n smaak soos djy nie

Soet goed is skaars so,

Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker

‘n Smart individual altyd onder kaarte

Wat met my gedagte vry

Breinsuiker,

Niemand het ‘n smaak soes djy nie

Soet goed is skaars so,

Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker

‘n Smart individual wat my stimulate

Ek is down vir my slim getuie

Vers 2

Side B vi jou Einstein

Hier kom nog ‘n stanza times vier

Twice as nice

Opposites word betrokke 

Van soggens tot die volgende oggend

Like-mindeds op soek?

Lok hulle in!

Hou die prente weg ons kan dit skets met woordeskat

Werk jou intellek, jou cerebellum word oorgevat

Finesse jou nerves ek is reg om te serve

Slip in attack mode, ek hou jou in check hoor net die purr 

“Sys poenankies ek wil haar sommer op eet”

Soes ‘n boks delights alleen sonder stop

Soet, sexy en sopnat

Sapiosexually ge-olie vi tackle mentally 

Sy ken haar storie

Jou uiterlike is wel mooi

Maar vi my sit dit binne

Jou wysheid laat my kwyl onmiddelik

Spin dit in ‘n sin, op ‘n sin

ô! Versin is ek 

Gorgeous het my al om haar vingers 

ô! Is dit lekker??! 

Woelig en soe aan, 

Daars nooit ‘n kaart missing

Ek geniet myself met haar level bokant matriek

Hoë graad asb die’s moerse quality

Ek sal haar voete soen om haar boeke te dra

Vir…

Chorus

Breinsuiker,

Niemand het ‘n smaak soos djy nie

Soet goed is skaars so,

Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker

‘n Smart individual altyd onder karate

Wat met my gedagte vry

Breinsuiker,

Niemand het ‘n smaak soes djy nie

Soet goed is skaars so,

Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker

‘n Smart individual wat my stimulate

Ek is down vir my slim getuie