Doenit

VERSE 1

Genoeg drama 

Gee ‘n good time kans

Vi nou is ek oppie rhyme 

En jy doen daai dans

Vi nou sit ek vannie goeie goed tesame

Nou voelit soes ‘n bazaar

Met al die gewoel en geraas

Checkit,

Haal yt die outfit, comfort issie rule,

Maak space, lounge dit yt of maakie vloer toe

Sak jou yster, kom kyk waar sit die move

En shine, is jou tyd

‘n My se ma se oek soe

Jisjisja!

Ek like it as brasse glo aan ‘n tight come-together

Spice it up met ‘n woelige daait

Graf salads met feisty dames vi hoë ‘n delights

I’m telling you vibes is mello, pursue hulle

Ek lounge soes ‘n couch oppie stage

Soes ‘n crowd oppie balcony

Loud but calm in a way

Organize met die jitsvinger

Wie laat die ding ruk?

Maakit jou business, c’mon  

Chorus

Wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe

Killer volts sak’ie suspension tot op’ie wieldoppe

Jisja! Doenit!

Oraait bedaar, toe nou

Ek is about to soe maak’it aan!

Doenit!

Ek ruk’ie bar tot die verste punt

Hier kommit

Ek wiet wat jy wil hê

Dis what you need

Jisjisja! Doenit

Oraait bedaar toe nou,

Ek is about to soe maak’ it aan,

Doenit!

VERS 2

Jy ry nie, soe moet dit nie stry of baklei nie

My mic check blaas in jou deck

Soe waar wil jy wies?

Ek sal’it pomp tot laat toe met die artform

Poplappe kom bymekaar en maak los

Wat vas is

En as jy float, dis jou saak

Gee my nou ‘n kans

Die ou kan nie ‘n fout maak’ie

Ouens slaap innie kitchen

Ek provide met ‘n feast

Slat die mic met ‘n 4, 5, 6

Lek die vingertoppe af

Intercept die sous

Ja, ek stack flows dakhoogte opmekaar

Klaar gesê: ek doenit soesekalleenwiethoe

Nou vat ek dit verder

Laat ek sien…

Energy level is hoog

Ek laat dit kook innie kettle

Die temperature settle ver bokant jou average

Nevertheless ek versterk met maneuvers

En capture die masses

My bek het die nectar, broe

Vang die vernacular

Daar skrik hulle,

Bastard die’s jou plaaslike

Wat jou gat wip van die club tot innie straat

But jy’s so verbaas

Mis die gedagte wat ek yak vir julle

Nou vang’ie geluk en dans tot oppie last minute

Chorus

Wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe

Killer volts sak’ie suspension tot op’ie wieldoppe

Jisja! Doenit!

Oraait bedaar, toe nou

Ek is about to soe maak’it aan!

Doenit!

Ek ruk’ie bar tot die verste punt

Hier kommit

Ek wiet wat jy wil hê

Dis what you need

Jisjisja! Doenit

Oraait bedaar toe nou,

Ek is about to soe maak’ it aan,

Doenit!