Maak ‘n Move

Verse 1

Hoe verstaan ekkit nou?

Kyk hier, die mu’ slaan passive

Voel’it aan soes magnets

Soe ja, het ek jou

Ek is soetsappig met die woordeskat

Met new concepts vi old school katte

Daar connect dit nou

My teks molest die boombox

En medulla-infested masses

Glo wat ek sê

Whoa,

Wie soek staanplek?

Dis full contact

Woelag, soe step op

Dit werk soe, naai, lekker nou!

Volgende fase,

My volsinne lok julle nader

Kom binne, morph in mekaar

Met die force, gevaarlik of wat

Jitsvinger ruk los met ‘n formula: original

Ek bou ‘n defence as vocal artist

Met ‘n architectural gedagte

De laaste vers gaan ingespan word

Vir’ie fondasiewerk so lig die dak op

Vat dit high as possible

Die apparatus blaas getrou

Met drumlines vir ‘n carpet

Nou, almal skakel in

Die aanval het klaar begin

Chorus

Maak ‘n move,

Haal uit en wys of park’it

Hoe later, kykhie, hoe kwater

Bewys jouself

Maak ‘n move,

Soes ek al oor’ie bass blaker

Gryp die hammer, kap die vloer uitmekaar

Staan soe,

Ek articulate sound met die mic

Ja, soe gaan ons innovate

My naam: Jitsvinger

En daai beteken,

Luister, die’s ‘n maak-of-briek situation

Waar wil jy wies??

Kykhier,

Wat wiet jy van entertain?

Hier kom ek aan,

Opgesaal om te captivate

Sommer van north to south

Of ver en wyd

Kom op vol plug

Wip op en af of wat sê jy??

Wat wiet jy van entertain?

Hier kom ek aan,

Opgesaal om te captivate

Sommer van north to south

Of ver en wyd

Kom op vol plug

Wip op en af of wat sê jy??

VERS 2

Ek pop my collar met cuffs and all

Ek rocket launch ‘n crowd sonder NASA formulas

Die manskap het kansvatters op ‘n nerve

Sommige waaghalse maak van Hip Hop ‘n circus

Vasberade om te maak soes daar gepraat is

Brand ek manne oor’ie hande

My vlam is constant

Haal’it uit jou sak uit

Of staan uit die water

Bepaal jou by die feite masekind

Dis al lankal daai tyd

Waar kry jy dit anderste of naastenby?

Taalmisbruik is skandelik

Beskaafd of uitgelaat sal ek saamsit

Soos huiskinders geneig om op’ie sound te function

Ek maak en breek soes drugs en crime in my community

Despite die police department

Se fight om’ie heat met wapens en silence te seize

Survival increase die climate

Daar gaan ek alweer

Cover jouself, vat ‘n kans om te kalmeer

Hou’it aan’ie brand soes ‘n fakkel of val neer

Soe hard dit maak seer

Wat? Larrit gebeur!

C’mon

Chorus

Maak ‘n move,

Haal uit en wys of park’it

Hoe later, kykhie, hoe kwater

Bewys jouself

Maak ‘n move,

Soes ek al oor’ie bass blaker

Gryp die hammer, kap die vloer uitmekaar

Staan soe,

Ek articulate sound met die mic

Ja, soe gaan ons innovate

My naam: Jitsvinger

En daai beteken,

Luister, die’s ‘n maak-of-briek situation

Waar wil jy wies??

Kykhier,

Wat wiet jy van entertain?

Hier kom ek aan,

Opgesaal om te captivate

Sommer van north to south

Of ver en wyd

Kom op vol plug

Wip op en af of wat sê jy??