Smile

Chorus:

Almal sien uit na die dag van môre

But ek rewind die tyd cos die past is important

My mind record wat ek sien, jy

Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat

Na die chorus

One time vir alle positiveness

Vir ons om te survive

‘Cos vandag is môre se gister

Al kom trials en obstacles in

Sal ek smile as ek die song sing

Vers: 1

Die gaan vir mieliepap en oats vroeg innie oggende

Peanut butter op koring in my sak

Op pad skool toe

Vir liniale gebreek geslat oor my vingers

Tot ‘n middelklas salaris diep onder my blad

Skaars gekreukel

Langs die pad van my lewe kap ek ‘n paal

Ontsnap die heat en lam innie skadu

Van my pa se preke

Nou eet ek vannie tafel bedien met

alles wat ek need:

health, ‘n gift en ‘n team:

High Voltage!

Soe march ek teen die wicked en false ways

Met kaal vuiste while jy soek vir gloves

In love-making today

Jy’s klaar getuie vannie guitar player

Die drummer ennie flavour

Locked inside this time and space

Chorus:

Almal sien uit na die dag van môre

But ek rewind die tyd cos die past is important

My mind record wat ek sien, jy

Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat

Na die chorus

One time vir alle positiveness

Vir ons om te survive

‘Cos vandag is môre se gister

Al kom trials en obstacles in

Sal ek smile as ek die song sing

Vers: 2

Die gaan vir rampokkers oppie vlakte met passports

Wat kom uit Karrimor sakke, Navada’s en Grasshoppers

Vir beat-boxing innie gange met P.O.C en ragga petiers

In standard sewe: Attie en Le-Co:

“PEACE!”

Ver van vandag af soes mushroom haircuts

Haal die bak af ‘cos nowadays is fade en spike die styl

Hip Hop is, aha

Die Ghandi amongst die chaos

‘n bladwyser van ‘n past dag, tyd en datum

Dies vir haaswakker live shows wat youth wys gemaakit

Soes traangas op riot soldiers

Toegesluit kaspers

Blindfolded

Soes die seisoen verander stomp ekkie stage

While jou caterpillars fade tot skoen lappe

Gebruik die voetstappe van ‘n kleintije:

Voor jy staan moet jy kruip

Voor jy march moet jy kyk

Move a muscle, meditate

Fools jaag maar slack die pace, broe

Raak educated

Hoe lyk ‘it?

Die past navigate die future!!

Chorus:

Almal sien uit na die dag van môre

But ek rewind die tyd cos die past is important

My mind record wat ek sien, jy

Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat

Na die chorus

One time vir alle positiveness

Vir ons om te survive

‘Cos vandag is môre se gister

Al kom trials en obstacles in

Sal ek smile as ek die song sing