Strategis

Vers 1:

Soes ‘n railway vehicle op 15 October

Thornton Road, 1985

Die Trojan Horse

Local support hou die focus op ons

Explosives innie microphones loaded of course!

En dis netsoe, plukkie apparaat yt die camouflage 

My bek move nasionaal en ons let loose

Met ammunisie handgemaak en wakker

Soldaat divisie straight vannie Kaap soe vat notisie

Gesamentlike strike paralyse defenses

Generaal spittie bevel

Wies oppie next?

(Drukkit)

Die Flats is kwaad my broe,

Bedaar?

Yo, push when it comes to shove

21 gun salute!!

Strategie: om alle potensiaal plak te gee,

Beste vannie culture brand te stiek!

Vat vlam soes parrafien

Deur’ie lokasie, township ennie scheme

Oorie peninsula,

Juis met wat jy voor gewaggit

Ek vattie woorde vannit

Yakkit vir alle vlakke en hoogtes

Hoor hiesa!

Nou verre word dit visible deurie physical

Werkie gewone, wen’ie gehore

Damage die ore

J I T S V I N G E R!!!

Vang ‘n dosage

My supplements op dope beats

En klap jou met twee hande

Dies protein

Present issie beste

Prep jou puppetship

Bekke stil die oppressed represent:

Die Strategis

Vers 2:

My volgende lyn is besonders fyn

Uit by die mondstuk en lok jou sintuie

Die blok is involved vannie court tot die huise

Die kamers, plus innie lounge ennie basements

Ondersoek word ingestel

Om ‘n tool te vind wat communities verbind as ‘n model

‘n Soldaat in navorsing word na die top bevorder wat begin het as kolonel!

Die opdrag skop in ommie bemagtinging vannie populasie te bevonder

Elke product vannie hoek word ingetel

Prostitutes endorse students wat sonder geld sukkel    

    

Check die patroon

Die agent vi crowd control test die sound 

Met die mikrofoon

Chemikaliese projectiles verdoof ennit bedwelm soos    

Weaponized medikaloon (methaqualone)

Kom op!

Ek serenade die renegades

Met ‘n vuis wat uit die pen tot op die stage ontplof!

Try dit stop met sign of met ‘n riot

Of met ‘n formula forbidden ons sienit soes binoculars

Bly oppie grond kop innie wolke

Styg op yt die stof styf of stay soft

Nou, raakit vol vinniger as gevangenisse

Flawless, pasop vi wat volg

Signed:

Die  Strategis